Navrae: ...
VERGOEDING VIR BEROEPSBESERINGS EN SIEKTE WET, 1993
Met verwysing na die kliënt se registrasie/aansoek vir registrasie as 'n werkgewer met hierdie kantoor, verskaf asseblief die volgende inligting: :
n Volledige beskrywing van u kliënt se huidige besigheid/boerdery of enige ander inligting wat sal bydra tot die geskikte klassifikasie van die besigheids bedrywighede.
Die geaardheid van die goedere wat verkoop is.
As goedere vervaardig word. Indien so, die materiale wat gebruik word, sovel as wat dit behels.
As staal opgerig is.
Die geaardheid en omvang van die konstruksie wat gedoen word.
Wat die sekuriteitsdienste behels.
Die take wat die werknemers doen.
As herstelwerk gedoen word.
Die persentasie verband tussen die onderskeie verdelings.
Voltooi asseblief die keersy van die registrasievorm.
Wat die skoonmaakdienste behels.
n Vroegtydige antwoord sal waardeer word want die inligting is nodig om die korrekte tarief te bepaal.
U dienswillige
KOMMISSARIS VAN VERGOEDING ANTWOORD ASSEBLIEF OP DIE KEERSY
Hierdie brief kan in a standaard D.L. koevert pas.
Die Kommissaris van Vergoeding
ANTWOORD:
Die inligting wat nodig is:- ...
Handtekening ...
